Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780143529668
Published: October 2012
Page Extent: 468
Format: e-Book
RRP 230.00

Die Afrikaanse skryfgids

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, ’n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op ’n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie. "'n Uiters...

About the Author

Leti Kleyn

Leti Kleyn

Leti Kleyn lectures Creative Writing and Academic Proficiency. She is active in the publishing industry, writes columns and articles but would really just like to work in peace in the Spar in Calvinia.

Read more

More titles by this author

×