Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Historical Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799353013
Published: October 2011
Page Extent: 312
Format: e-Book
RRP 240.00

Die Davelvroue 02

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Sy’s ’n konsentrasiekampkind. Hy’s ’n Ier wat in die oorlog teen haar mense geveg het. Haar bitterheid kan Willemien nie onderdruk nie. Haat soms. Hy’s ’n moordenaar van haar mense. Hoe kan sy hom liefhê? Maar hoe kan sy nie? Aidan Connelly was vir haar voorbestem. Van voor die skepping. So wéét haar hart, haar lyf. Maar haar verstand hou vas aan die onreg aan haar mense, die ellende, die sterftes. Sy sal Theron kies, taalstryder, patriot. Maar tweede beste, waarsku dié wat weet haar, bring net hartseer mee. Dit sien sy ook. Sý wéét dat sy vir ewig met die pyn van haar verlies sal moet saamleef. Maar hoe?

Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het,...

About the Author

Chanette Paul

Chanette Paul

Chanette Paul is die bekende en gerekende skrywer van topverkopers soos Murasie, Marilyn en Offerlam. Sy woon op die Tuinroete saam met haar geliefde Blom. Anoniem, haar 50ste roman, is steeds ’n topverkoper.

Read more

More titles by this author

×