Dit is die verhaal van hoe ’n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir ’n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir ’n regering wat húlle wou hê. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27...
Sean Fraser is a graduate of Journalism and Media Studies from Rhodes University and the author of a number of coffee-table, reference, travel and guide books on the people and places of southern Africa. His titles to date include Seven Days in Cape Town and Picturesque South Africa, published by Random House Struik, as well as Scenic South Africa, Scenic Cape Town and the National Geographic African Adventure Atlas. He is also an established editor and publishing consultant.
Read more