Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780639605227
Published: September 2020
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 90.00

Die kwêvoël roep

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Hannah du Toit besluit om haarself op Tijgerpoort te vestig in die huis wat eers haar en haar oorlede man se vakansiehuis was. Sy is opgewonde oor ’n nuwe toekoms – veral nadat sy kennis maak met ’n man wat feitlik onmiddelik haar hartsnare roer. Iemand uit Hannah se verlede duik onverwags op en sy moet sekere gebeure in haar verlede opnuut konfronteer. ’n Jarelange vriend en vaderfiguur staan haar by om ’n belangrike besluit te neem en sy kom agter dat die nuwe man in haar lewe ook bagasie uit sy verlede saamdra. Maar ’n groot veldbrand lei tot byna noodlottige gevolge ...

About the Author

Alexa Steyn

Alexa Steyn

Alexa Steyn is die skrywersnaam van Bets Hoogenboezem wat op haar geboortedorp Modimolle (voorheen Nylstroom) woon. Om te skryf is haar jarelange passie en sy het verskeie skryfskole bygewoon om haarself beter toe te rus. Onder haar suksesse is tydskrifverhale en kleuterstories. Sy is passievol oor die natuur, kyk graag voëls en hou van lees en musiek.

Read more

More titles by this author

×