Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776352647
Published: October 2022
Page Extent: 320
Format: e-Book
RRP 255.00

Die lang papawer

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wêreld, of sovoel dit vir haar. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van ’n papawer wat aanhou uitstyg. As jy dan nog die dogter is van ’n pastoor van ’n volksvreemde kerk in die Knysnabosse, is die verleentheid groot en die hoop min.

Die nuwe millennium is op pad, die vrees vir die Y2K-virus ’n werklikheid. Libbi moet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Nogal moeilik as jou dansmaat se kop deur jou boobs verswelg word.

Dis Flooze, haar kamermaat op universiteit, wat Libbi leer om haar eie identiteit te omarm...

About the Author

Kristel Loots

Kristel Loots

Kristel Loots woon in die Kaap. Sy is ’n meesterstorieverteller en skryf graag oor menswees, vrouwees en die vele interessante fasette daarvan. Kristel het ’n humoristiese skryfstyl wat baiekeer aan die tragikomedie en dieper aspekte van die lewe raak. Meer as vyftig boeke, insluitend romans en chicklit, het al vanuit hierdie veelsydige skrywer se pen verskyn.

Read more

More titles by this author

×