Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug, Young Adult
ISBN: 9780637003292
Published: July 2016
Page Extent: 103
Format: e-Book
RRP 145.00

FET Vis en tjips_1Yr Licence

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

About the Author

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

Read more
Zinelda McDonald

Zinelda McDonald

Zinelda McDonald is an award-winning South African illustrator who lives in Wellington in the Western Cape of South Africa. She has illustrated numerous children’s books and is also a well-known designer and illustrator of children’s book covers. Awards for her work include the Alba Bouwer Prize and the Exclusive Books IBBY SA Award.

Read more

More titles by this author

×