Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Fiction, Afrikaans, Local Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Teen, Kinder & Jeug
ISBN: 9780637006828
Published: December 2023
Page Extent: 104
Format: Paperback
RRP 200.00

Gerook

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in ’n gevaarlike tik-nes verander? Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.

About the Author

Eldridge Jason

Eldridge Jason

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.
×