Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Philosophy & Religion, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776351329
Published: April 2022
Imprint: LUCA
Page Extent: 264
Format: e-Book
RRP 240.00

Gesinstyd met God

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Hóé dien ’n hedendaagse gesin God? Watter maniere is daar om gesinstyd met God opwindend te maak, om lofsang en aanbidding ’n fees te maak en om saam uit te reik na ander op maniere wat lekker én lewensveranderend is? Hoe inisieer ’n enkelouer dit? Of hoe motiveer jy dit wanneer jou huweliksmaat nie daarvoor te vinde is nie? Hoe doen jy dit wanneer jy tieners én kleuters in die huis het? En hoe doen jy dit sodat hulle dit wéér wil doen uit eie vrye wil?

Met hierdie boek wil Louise Viljoen gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien. Sy gesels oor die uitdagings wat gesinne ondervind, soos bv. die gebrek aan Bybelkennis en tyd asook die druk onder portuurgroepe. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende...

About the Author

Louise Viljoen

Louise Viljoen

Louise Viljoen is ’n taalpraktisyn; manuskripontwikkelaar; vertaler en boekresensent van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Sy werk vryskut vir privaat kliënte en uitgewers en help skrywers om hulle skryfdrome te verwesenlik. LUCA het haar boek; Gesinstyd met God; in 2022 gepubliseer. Sy glo dit is haar roeping om geestelike boeke te skryf. Toevlug is haar jongste roman.

Read more

More titles by this author

×