Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799373646
Published: April 2015
Imprint: Romanza
Page Extent: 112
Format: e-Book
RRP 90.00

Haar eie sprokie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Erika erf ’n sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare. Dit bly ’n tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis – en die skone Lindsay – belang as in haar? Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, haar eie sprokie.

About the Author

Cheryl Rogers

Cheryl Rogers

No biography available for this author.

More titles by this author

×