Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799391572
Published: January 2019
Imprint: Romanza
Page Extent: 304
Format: e-Book
RRP 155.00

In die sterre geskryf

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Chantilly Dubois bevind haar teen haar sin as Papillon op ’n seerowerskip. Hulle word egter deur ’n ander seerowerskip oorrompel en sy moet aanskou hoe haar liefdesdrome in bloed voor haar wegsypel. Maar Papillon neem ’n eed dat sy op El Capitàn sal wraak neem, hoe lank dit ook al duur, haar dag sal kom. Maande lank, oor oseane en selfs aan die Kaap de Goede Hoop, te midde van groot gevare en ontbering, volg sy hierdie man wat haar geluk gesteel het. Sy verontagsaam selfs die Kaapse goewerneur se besluite oor wat verder in haar lewe moet gebeur. El Capitàn, daarenteen, sit sy soektog voort na die Peregrina, ’n gesogte pêrel wat die toekomstige Spaanse koningin toekom as deel van haar bruidskat. Toe hulle paaie weer kruis, moet Papillon teenoor haarself erken dat...

About the Author

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk is ’n romantikus en skryf graag sprokies met die soort gelukkige eindes waarin elke vrou heimlik wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man en is ’n trotse ouma. Haar verhale bied vir haar net soveel ontvlugting en avontuur as vir haar lesers.

Read more

More titles by this author

×