Jabulani gets stuck in the mud and no matter how hard the other elephants try, they cannot free him. Will Jabulani be saved before he dies of hunger and thirst?
Elmarie Botes het eintlik toevallig in die wêreld van boeke beland – as proefleser – en ontdek dat sy van woorde hou. Daarna word sy redigeerder, keurder, vertaler en toe uiteindelik skrywer. Sy is veral bekend vir haar Speurder Annika-reeks. Haar grootwordjare in die bosveld en en haar eie kinders se avonture is die grootste inspirasie vir haar stories. Elmarie en haar gesin woon sedert 2007 net buite Stockholm in Swede, maar hulle praat nog mooi Afrikaans en kuier gereeld in sonnige Suid-Afrika.
Read more