Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Fiction, Local Fiction
ISBN: 9780143528906
Published: October 2012
Page Extent: 83
Format: e-Book
RRP 55.00

Jock van die Bosveld

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

“Dis nie die een wat ek wil hê nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie – die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig – die kampioen!” Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. “Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!” sê Jim, hy wys na sy borskas. “Dis sy hart wat saakmaak!” Dis die 1870’s in Suid-Afrika – en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na dié pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid – ménsmoeilikheid – en leer dat dit die hart van ’n kampioen verg om selfs in lewensgevaar ’n...

About the Author

Lesley Beake

Lesley Beake

No biography available for this author.

More titles by this author

×