Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799394337
Published: April 2019
Imprint: Romanza
Page Extent: 60
Format: e-Book
RRP 40.00

Kitsliefde & Ken jy my nou?

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Kitsliefde – Ciska Olivier
Marlene is ’n top liefdesverhaalskrywer sonder ’n liefdeslewe. Nadat haar verloofde haar op hul troudag voor die kansel gelos het ignoreer sy die liefde. Maar dan dring ’n ou vriend Gerhard - die bladsye van haar hart binne.
Ken jy my nou? – Ena de Kock
Estie Joubert stik byna aan haar laaste happie roosterbrood. Hier waar sy en haar man Markus by die patiotafel op die balkon sit en ontbyt eet voel sy hoe haar sondes haar inhaal. Die berig onder ‘Veilings’ op bladsy twintig van die Volksmond verklap alles.

About the Author

Ciska Olivier

Ciska Olivier

Ciska Olivier is 'n plaaskind van Namibië wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos 'n ware heer van ouds oorwin en hulle is in 2014 getroud. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hulle omswer­winge waar Ciska dikwels inspirasie kry vir nuwe verhale en tuismaak sy dan tyd om ook vir haar karakters 'n rosige toekoms te skep.

Read more
Ena de Kok

Ena de Kok

No biography available for this author.

More titles by this author

×