Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781431702688
Published: November 2011
Page Extent: 176
Format: PDF
RRP 220.00

Koeke ter Viering van Liefde en Lewe

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op ’n heerlike reis neem. Hierdie boek bied ’n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met ’n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis ’n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig voor die verleiding van dekadente Duiwelskoek of bevredig jou sin vir die estetiese met ’n onweerstaanbaar mooi Rooi fluweelkoek. Wees uitdagend en eksperimenteer met bestanddele soos beet, avokadopeer, kweper en mango in koek. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal...

About the Author

Callie Maritz

Callie Maritz

No biography available for this author.

More titles by this author