Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799383065
Published: March 2017
Imprint: Romanza
Page Extent: 110
Format: e-Book
RRP 90.00

Kristel se bosbewoner

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Toe Kristel op ‘haar’ plaas aankom, vind sy uit dat sy ingeloop en haar plaas wettig aan Zac verkoop is. Hoewel hy haar goed laat verstaan dat sy nie welkom is nie, laat hy haar tog aanbly en reël selfs vir haar ’n uitstalling waar sy haar skilderye kan verkoop. Maar hoe leef ’n meisie onder een dak saam met so ’n mooie man soos Zac sonder om op hom verlief te raak? En hoe gemaak met die beeldskone, venynige Lydia, wat soos ’n parasiet aan Zac klou? Zac en Kristel neem ’n ingrypende ‘besigheidsbesluit’, maar dit boemerang plesierig toe hulle besef wat hulle eintlik aangevang het.

About the Author

Rika du Plessis

Rika du Plessis

No biography available for this author.

More titles by this author

×