Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799390230
Published: September 2018
Imprint: Romanza
Page Extent: 120
Format: e-Book
RRP 90.00

Krummelpap in Parys

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Christelle kon nog altyd kies en keur onder die mans en het nie ’n tekort aan selfvertroue nie ... maar vir die eerste keer in haar lewe kan sy nie kry wat sy die graagste wil hê nie: Michael le Grange!

About the Author

Ciska Olivier

Ciska Olivier

Ciska Olivier is 'n plaaskind van Namibië wat in haar eie wêreld van lees en skryf geleef het totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos 'n ware heer van ouds oorwin en hulle is in 2014 getroud. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hulle omswer­winge waar Ciska dikwels inspirasie kry vir nuwe verhale en tuismaak sy dan tyd om ook vir haar karakters 'n rosige toekoms te skep.

Read more

More titles by this author

×