DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 2-boekstel:
1. Tippie en die boom
2. Tippie en die haas
3. Tippie en die duur mat
4. Tippie en die leer
5. Tippie en die uil
6. Tippie se neus jeuk
7. Tippie en die mier
8. Tippie se kous
9. Tippie soek ’n boek
10. Tippie en die...
José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.
Read moreWith years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.
Read more