Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, New Releases
ISBN: 9780637013659
Published: November 2025
Page Extent:
Format: Multiple-component retail product, slip-cased
RRP 60.00

Leer my lees (Vlak 2 Boek 1-10) (Skooluitgawe)

About the book

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- endrieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels beskikbaar in Vlak 2 boekpak:
Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil (Skooluitgawe)
Leer my lees...

About the Author

Reinette Lombard

Reinette Lombard

With years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.

Read more
José Palmer

José Palmer

José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.

Read more

More titles by this author