Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Titels beskikbaar in Vlak 5:
Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5)...
José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.
Read moreWith years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.
Read more