Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, New Releases
ISBN: 9780637014779
Published: November 2025
Page Extent:
Format: Multiple-component retail product, slip-cased
RRP 75.00

Leer my lees (Vlak 6 Boek 1-10) (Skooluitgawe)

About the book

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër orde denke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.

Titels in die Vlak 6-reeks:
Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd...

About the Author

Reinette Lombard

Reinette Lombard

With years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.

Read more
José Palmer

José Palmer

José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.

Read more

More titles by this author