DIE BOEKE
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker.
Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde.
Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Titels in Vlak RR:
Leer my lees (Vlak RR) 1: My naam is Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 2: Ontmoet Tippie se familie en vriende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak RR) 3:...
José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.
Read moreWith years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series. Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.
Read more