Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Teen, Kinder & Jeug
ISBN: 9780799398816
Published: October 2018
Page Extent: 50
Format: PDF
RRP 115.00

Leesgids

Formats & Editions

Product Image
PDF
About the book

In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte” antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

About the Author

Alet Mihalik

Alet Mihalik

Dr. Alet Mihalik, voormalige onderwyseres en Afrikaansvakhoof, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding. Sy het haar doktorsgraad in letterkunde gedoen, was vakhoof by verskeie skole en het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf.

Read more

More titles by this author

×