Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult, New Releases
ISBN: 9781779875969
Published: October 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Liefde met ’n doelskop

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat ’n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van ’n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf.
Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar ’n ondeurdagte keuse dryf ’n wig tussen hulle.
Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met ’n doelskop verower?

About the Author

Felicia Snyman

Felicia Snyman

Felicia Snyman is ’n prokureur en mediator met ’n liefde vir lees. Haar groot droom is bewaarheid toe haar eerste Romanza, ʼn Duisend keer ja in 2016 gepubliseer is. Sy vind inspirasie vir haar skryfwerk in haar beroep en gesprekke met haar hartsmense. Sy is ook ’n kinderboekskrywer en geniet die avonture. Sy, haar man, kinders en Boston Terriër woon in Vanderbijlpark, vir ewig gelukkig saam.

Read more

More titles by this author

×