Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799387940
Published: May 2018
Imprint: Romanza
Page Extent: 103
Format: e-Book
RRP 90.00

Liefdesafari

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Franci von Lelieveld is ’n CA en in haar lewe is daar vir alles ’n tyd en plek. Toe die wildbewaarder Gavin Michaels haar soen, voel sy hoe sy beheer oor haar lewe verloor. Maar hulle gaan op mekaar moet staatmaak, want ’n skynhuwelik is hul voorland.

About the Author

René van Zyl

René van Zyl

René van Zyl is ’n skrywer, blogger, oudjoernalis, en aweregse Mevrou Dominee. Sy en haar predi-kantman het twee volwasse dogters en ’n breingestremde seun. Hulle woon op ’n plaas in die skadu van die Magaliesberg op Hartbeespoort.

Read more

More titles by this author

×