Penguin Random House South Africa

Categories: Food & Drink, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432305819
Published: May 2015
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 205.00

Low Carb is Lekker (Afrikaans)

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en Low Carb is LEKKER is gebore. Daar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert). Geskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se...

About the Author

Ine Reynierse

Ine Reynierse

No biography available for this author.

More titles by this author

×