Penguin Random House South Africa

Categories: Business & Finance, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776090839
Published: February 2017
Page Extent: 224
Format: e-Book
RRP 220.00

Megaboere

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Megaboere, kykNET se gewilde reeks oor suksesvolle boere in Suid-Afrika, het kykers reeds vir drie seisoene vasgenael gehou. In hierdie boek neem Wynand Dreyer, medevervaardiger van die reeks, en sy produksiespan jou na die plaaseienaars op wie die kollig tot dusver in die reekse geval het. Hy bied nie net interessante profiele oor gevestigde en opkomende boere met uitsonderlike ondernemingsgees nie; hy probeer die suksesresep ontrafel wat hedendaagse boere in staat stel om die aarde op volhoubare wyse te benut. Of jy self aan die stuur van ’n boerderyonderneming staan en of jy bloot nostalgies voel oor jou voorgeslagte se geskiedenis wat op boereplase beslag gekry het, een ding is seker: jy sal verwonderd staan oor die kreatiwiteit en vernuf wat dit verg om Suid-Afrika se...

About the Author

Wynand Dreyer

Wynand Dreyer

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.