Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Politics & Law, Adult, Afrikaans
ISBN: 9780799396195
Published: October 2020
Page Extent: 160
Format: Paperback
RRP 320.00

Moet ons waai?

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Die debat oor emigrasie is so oud soos Suid-Afrika se demokrasie self. Toe die “nuwe Suid-Afrika” in 1994 aangebreek het, het talle mense die land verlaat uit vrees vir wat ’n meerderheidsbewind sou inhou. Nog meer het in die jare sedertdien getrek opsoek na ’n beter lewe en Suid-Afrikaanse gemeenskappe is nou in plekke soos Kanada, Engeland en Australië te vinde.
Vandag, 25 jaar ná demokrasie en in die lig van kwynende optimisme oor die toekoms van die land, is daar nuwe lewe in die debat oor emigrasie. Hierdie keer word dit nie net in reaksionêre kringe gevoer nie, maar om die eetkamertafels van meerdere Suid-Afrikaners. Met die realiteit van nege vermorste jare wat aan ons beursies en toekomsmoontlikhede knaag, en die aanloklike geleenthede wat die globale...

About the Author

Alet Law

Alet Law

No biography available for this author.

More titles by this author

×