Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 6-9 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9780799398144
Published: November 2019
Imprint: LUCA
Page Extent: 208
Format: Paperback
RRP 340.00

My groot Lofkleuterbybel

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

Bekende Bybelverhale opnuut uitgegee! Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met die skrywer se voorlees- en liedjieopnames gebruik te word. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se voorlees- en liedjieopnames. Kleuters kan na die voorgeleesde voorlees- en liedjieopnames luister terwyl hulle na die illustrasies kyk. Jy kan óf die kleuter aan die Bybelverhale bekend stel deur dit voor te lees terwyl hy of sy na die illustrasie kyk, óf deur saam na die storie op die opname te luister. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by...

About the Author

Jan de Wet

Jan de Wet

Jan de Wet is veral bekend vir sy betrokkenheid by die kinderproduksies Lofkleuters en Loflaaities. Hiervandaan het My groot lofkleuterbybel voortgekom. Hy het ook talle geestelike boeke vir volwassenes geskryf.

Read more

More titles by this author

×