Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Philosophy & Religion, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781779881762
Published: August 2026
Imprint: LUCA
Page Extent: 196
Format: Paperback
RRP 149.00

My gunsteling gebedsjoernaal

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

My gunsteling gebedsjoernaal is 'n pragtige metgesel vir jou stiltetyd met handige notas oor gebed gebaseer op die Woord. Hierdie joernaal moedig nadenke oor dankbaarheid, voorbidding, gebedsversoeke en Bybelverse aan om die leser tot 'n dieper verhouding met die Here te lei.



Met elegante blomontwerpe, 'n SOS Skrifgids, 'n lys van gebede uit die Bybel en plek om beantwoorde gebede aan te teken, sal hierdie kreatiewe joernaal gelowiges inspireer en motiveer in hul daaglikse gesprekke met God.



Beleef hernude hoop, vrede en doelgerigtheid terwyl jy jou gebedslewe verkwik en die herstellende krag van gebed ervaar.



Hierdie joernaal is die ideale geskenk vir jouself of 'n geliefde.



Dan sal julle My aanroep, tot My...

About the Author

Missing Author

Missing Author

No biography available for this author.

More titles by this author