Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776350773
Published: November 2021
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 95.00

’n Fiets vir twee

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Hy wil berge vir haar versit Terwyl sy met dwalende gedagtes na die fiets-expo trap, beland Benita amper onder Melt se sportmotor. Daar aangekom, val sy flou in die stalletjie wat Melt bestuur. Die oomblik toe hy haar skraal lyfie op die mat sien lê, kruip Benita diep in Melt se hart sonder dat hy dit besef. Hy wil berge vir haar versit, veral wanneer hy besef watter opdraande die lewe haar gee. Maar ten spyte van haar omstandighede is Benita ’n meisie met ’n wil van haar eie. Hy meng sonder verskoning in haar lewe in, tot haar groot ergernis en frustrasie. Haar lewe is moeilik genoeg sonder nog iemand wat dit kom omkrap. Met drie weke oor voor sy op straat beland, doen Benita haar bes om staande te bly. Intussen probeer Melt juis om haar van haar voete af te swiep.

About the Author

Ilze Beukes

Ilze Beukes

Ilze Beukes lewe vir haar skryftyd. Sy bly in die lieflike Kleinmond in haar huisie by die see. Drie van haar liefdesverhale, asook kinderboeke, kortverhale en gedigte vir laer- en hoërskoolkinders is reeds op die rakke.

Read more

More titles by this author

×