Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9781779870841
Published: June 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: Paperback
RRP 110.00

’n Skatkis vol hoop

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Juliëtte geniet haar werk as juffrou en sy en haar trouman, Lodewijk, beplan om verloof te raak. Dis nou tot haar grootword-boetie, Arendt, onverwags uit Frankryk terugkeer. Die seun uit haar kinderdae is nou ’n aantreklike dokter. Hy wek gevoelens in haar op wat Juliëtte nie kan verstaan of beheer nie. Sy doen haar bes om Arendt te vermy en spandeer selfs meer tyd saam met Lodewijk. Maar haar hart wil nie na rede luister nie en dwing haar telkens terug in Arendt se arms.

About the Author

Corné van Rooyen

Corné van Rooyen

Corné was as jong meisie op Paulpietersburg al baie lief vir lees en het as tiener gedroom oor die dag wanneer sy haar eie boeke op winkelrakke sou sien. In 2016 is haar droom bewaarheid toe haar eerste roman, Testament van liefde gepubliseer is. Sedertdien het verskeie ander boeke gevolg. Sy glo ’n goeie romanse bied jou ont-vlugting wanneer jy dit die nodigste het. Dit laat jou nog glo in die mooi van die lewe.

Read more

More titles by this author

×