Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Children, Children 9-12 Years, Children's Fiction, LAPA Kinder & Jeug, Local Non-Fiction, Kinder & Jeug
ISBN: 9780799366525
Published: January 2014
Page Extent:
Format: e-Book
RRP 35.00

’n Storie van ’n hond en ’n rooiworsie

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Christiaan wil bitter graag ’n hond hê. Maar sy ma is bang vir groot honde en sê dat klein hondjies die heeltyd onder ’n mens se voete is. Maar dan kom Christiaan en sy pa op ’n verlore Labrador af …

About the Author

Elmarie Botes

Elmarie Botes

Elmarie Botes het eintlik toevallig in die wêreld van boeke beland – as proefleser – en ontdek dat sy van woorde hou. Daarna word sy redigeerder, keurder, vertaler en toe uiteindelik skrywer. Sy is veral bekend vir haar Speurder Annika-reeks. Haar grootwordjare in die bosveld en en haar eie kinders se avonture is die grootste inspirasie vir haar stories. Elmarie en haar gesin woon sedert 2007 net buite Stockholm in Swede, maar hulle praat nog mooi Afrikaans en kuier gereeld in sonnige Suid-Afrika.

Read more

More titles by this author

×