Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780799399042
Published: October 2020
Page Extent: 63
Format: PDF
RRP 60.00

Oefenvraestelle

Formats & Editions

Product Image
PDF
About the book

Die oefenvraestelle in hierdie boek lyk presies soos die vraestel wat jy in die eksamen oor Ink en ander verhale sal moet beantwoord. Dit gaan jou dus help om voorbereiding vir die eksamen te doen en om uiteindelik so goed moontlik te vaar wanneer jy die vraestel beantwoord.

About the Author

Alet Mihalik

Alet Mihalik

Dr. Alet Mihalik, voormalige onderwyseres en Afrikaansvakhoof, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding. Sy het haar doktorsgraad in letterkunde gedoen, was vakhoof by verskeie skole en het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf.

Read more

More titles by this author