Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9781779875426
Published: October 2024
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: e-Book
RRP 95.00

Onvoorwaardelike liefde

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand sê sy moes van haar man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met skuld en skande agtergelaat.
Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het. Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wêreld in die oë te kyk.
Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het hy regtig lief geword vir haar?

About the Author

Renda de Waal-Fourie

Renda de Waal-Fourie

Renda de Waal-Fourie het verskeie kwalifikasies en het in die staatsdiens gewerk en later by tersiêre instellings klas gegee, voor sy liefdesverhale begin skryf het. Sy en haar man reis graag.

Read more

More titles by this author

×