Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Crime & Thrillers, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799375220
Published: May 2015
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 300.00

Prooi

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Cody en Owen ken mekaar nie, maar al twee word voortgedryf deur ’n donker krag van sy eie. Tot Lauren hulle paaie laat kruis en sy hulle gemeenskaplike obsessie word. Dit kan net rampspoedig eindig.

About the Author

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boek BreinBliksem wen die Goue Sanlamprys vir jeuglektuur en ook die MER-prys vir jeuglektuur. Onderwêreld is met die Silwer Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon. Hy het ook al ‘n rits ATKV-Woordveertjies en ‘n M.E.R.-prys ingepalm. Hy het die LAPA se jeugromankompetisie alreeds drie keer gewen met sy boeke Offers vir die vlieë, Ons laaste legendariese somer en Die seun met die swaeltjie. Offers vir die vlieë ontvang ook ‘n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepersprys vir jeuglektuur (2022) bekroon.

Read more

More titles by this author

×