Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781432306854
Published: January 2016
Page Extent: 144
Format: PDF
RRP 195.00

Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

Skep ’n Tuiste is ’n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit ’n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel ’n nuwe voorkoms gee, oplossings vir ’n gebrek aan ruimte in ’n kind se speelkamer is, of boomstompe in eko-vriendelike koffietafels verander – hulle doen dit met styl en ’n tikkie eiesoortigheid. Hul uitgangspunt is dat jy nie ’n fortuin hoef te spandeer nie. Baie van hul projekte gebruik items in en om die huis of van rommelwinkels. Goedkoop dekoritems word deur die kreatiewe gebruik van...

About the Author

Germarie Bruwer

Germarie Bruwer

Germarie Bruwer is an interior designer, DIY fanatic and blogger.

Read more

More titles by this author

×