Drie koshuisavonture in een boek!
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk 'n TV-ster te word. En tussendeur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets … en natuurlik 'n bietjie romanse!
Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus:
Selfone, skelms en sjokolade
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme....
Alet Steenkamp is a co-author with Nerine Ahlers. They write young adult fiction in Afrikaans with the aim to write stories that readers can enjoy. Their books Selfone, skelms en sjokolade and Liefde is… both received an ATKV-award. Alet is especially proud of their suspenseful title, Weg, that is used as a class reader at several schools.
Read moreNerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 ’n M.A.-graad verwerf het. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary’s DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné.
Read more