Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Adult
ISBN: 9781779870636
Published: January 2025
Imprint: Romanza
Page Extent: 192
Format: Paperback
RRP 110.00

Storieboekheld

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Ná emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer ’n lyfwag vir haar. Gou besef Kelly dat Jason, ’n gespierde oudsoldaat, die perfekte storieboekheld is.

Nog nooit was sy so geïnspireer nie en Jason help graag met haar navorsing oor die perfekte soen. Maar hulle albei het geraamtes in die kas. Sal hulle geluk in mekaar se arms kan vind? Of gaan die noodlot teen hulle draai?

About the Author

René van Zyl

René van Zyl

René van Zyl is ’n skrywer, blogger, oudjoernalis, en aweregse Mevrou Dominee. Sy en haar predi-kantman het twee volwasse dogters en ’n breingestremde seun. Hulle woon op ’n plaas in die skadu van die Magaliesberg op Hartbeespoort.

Read more

More titles by this author

×