Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776357659
Published: February 2023
Page Extent: 60
Format: Paperback
RRP 140.00

Studiegids

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê" na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm" (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte" antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

About the Author

Dewald Koen

Dewald Koen

Dr. Dewald Koen is verbonde aan die Nelson Mandela Universiteit se opvoedkundefakulteit waar hy Afrikaansmetodiek asook Afrikaanse Letterkunde doseer. Naas resensies en akademiese artikels, skryf hy gereeld onderwysersgidse gebaseer op Afrikaanse jeugromans. Sy eerste kortverhaal “’n Nuwe begin” is in Die perfekte brander en ander verhale opgeneem.

Read more

More titles by this author

×