Penguin Random House South Africa

Categories: Klaskameraad, Literature & Literary Studies, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Afrikaans, Young Adult
ISBN: 9780637008709
Published: July 2025
Page Extent: 72
Format: Paperback
RRP 160.00

Studiegids

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

DIE GIDS

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar is langvrae, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

THE GUIDE

The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. It contributes to the learner’s understanding and enjoyment of the text. Literary aspects are discussed within the context of the novel. There are contextual questions with...

About the Author

Mia Singels

Mia Singels

Mia Singels is ’n oudonderwyser, met 13 jaar onderwys-ondervinding. Gedurende hierdie tyd werk sy ook as vryskutontwikkelaar en -skrywer vir verskeie uitgewers van opvoedkundige boeke. Sy is sedert 2021 ’n vakspesialis en ontwikkelaar vir Afrikaans Huistaal by die MOS Skolegroep waar sy haar beywer om die kurrikulum op ’n vars en interaktiewe manier aan hoërskool-leerders te verpak.

Read more

More titles by this author