Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799355710
Published: June 2016
Imprint: Romanza
Page Extent: 113
Format: e-Book
RRP 90.00

Stukkie goud

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Cameo bevind haar in ’n sprokiesagtige villa. Maar hier is ook ’n haatlike vrou. En ’n onweerstaanbare man. Durf sy hom met haar hart vertrou of is hy deel van iets sinister?

About the Author

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk

Frenette van Wyk is ’n romantikus en skryf graag sprokies met die soort gelukkige eindes waarin elke vrou heimlik wil glo. Sy woon in Pretoria saam met haar man en is ’n trotse ouma. Haar verhale bied vir haar net soveel ontvlugting en avontuur as vir haar lesers.

Read more

More titles by this author

×