Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9780799359657
Published: April 2013
Imprint: Romanza
Page Extent: 117
Format: e-Book
RRP 90.00

Teken van sy liefde

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Ezanne het haar hart op ’n navorsingsekspedisie. Maar al het sy ’n doktorsgraad in insektekunde, sy is ’n vrou en dis mans wat besluit wie gaan saam. Gelukkig is daar in Namibië ’n vooraanstaande insektekundige wat op ’n soortgelyke ekspedisie gaan. Eens in die woestyn lyk dié man aanvanklik nie te ingenome met haar nie, darem nie vir te lank nie. Maar die groot woorde wat ’n vrou se hart wil hoor, sê hy nie. En daar is ’n ander vrou, want Ezanne hoor hom ’n vrouenaam sê terwyl hy tydens ’n malaria-aanval yl. Of hierdie vrou lewe en of sy dood is, sy staan tussen hulle in hierdie lieflike woesteny.

About the Author

Ida Bester

Ida Bester

Ida Bester glo in die helende krag van die liefde, lees en skryf graag daaroor, en versamel eksotiese vetplante. Sy het in Pretoria grootgeword en het vier kinders.

Read more

More titles by this author

×