Penguin Random House South Africa

Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Philosophy & Religion, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781776353910
Published: November 2021
Imprint: LUCA
Page Extent: 192
Format: Paperback
RRP 260.00

Vat die regte pad – Jesus s’n

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe ’n “regte Christen” moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is ’n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle. Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy gaan definitief nie hier tien beproefde resepte vir suksesvolle Christenwees, of so iets, raakloop nie. Maar dit wil wel saam met jou reis na ’n paar onontdekte skatte in die Here se skatkamers. Dit wil die “las van gewone gelowiges soos ek en jy se skouer aflig om (buiten-)gewone lewens tot...

About the Author

Stephan Joubert

Stephan Joubert

Prof Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en om die kerk op allerlei buite-die-boks-maniere te dien. Stephan is die stiger van eKerk, en preek gereeld by gemeentes soos KSM (Kerk Sonder Mure) in Centurion, waarvan hy ook die medestigter is. Stephan is 'n buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en 'n gereelde navorsingsgenoot in teologie. Stephan se boek Jesus - 'n radikale sprong is in 2010 bekroon met die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek. Hy is die skrywer van LUCA se Vat die regte pad - Jesus s'n, en In die teenwoordigheid van die Allerhoogste.

Read more

More titles by this author

×