Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776351664
Published: January 2022
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 95.00

Veilige tuiskoms by jou

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Sy voel uiteindelik veilig ... Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ’n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?

About the Author

Magda Schmidt

Magda Schmidt

Magda Schmidt was vir 20 jaar dosent in Afrikaans voordat sy afgetree het om heeltyds stories te skryf. Sy is van kleins af dol oor liefdesverhale en is ’n gebore romantikus.

Read more

More titles by this author

×