Penguin Random House South Africa

Categories: Biography & Memoir, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Adult, Afrikaans
ISBN: 9781415202951
Published: May 2011
Imprint: Umuzi
Page Extent: 368
Format: e-Book
RRP 220.00

Vereeniging

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die...

About the Author

Leon Wessels

Leon Wessels

No biography available for this author.

More titles by this author

There are no more products for this author.
×