Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781415203491
Published: February 2014
Imprint: Umuzi
Page Extent: 168
Format: PDF
RRP 160.00

Verwoerdburg

Formats & Editions

Product Image
e-Book
Product Image
PDF
About the book

“Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.”
Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers ’n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds?
Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, goedgelowige Stefan en Marius wat so mal is oor die sepiester Petra. Dan is daar ook nog Adéle en haar verleidelike ma. Maar elkeen het ’n éie storie oor Jakes te vertel.
Tydens hul skoolreünie kom die lewe van dié groep Suid-Afrikaners onder die loep. Ná...

About the Author

Johan Rossouw

Johan Rossouw

No biography available for this author.

More titles by this author

×