Skip to main content

Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Local Non-Fiction, Klaskameraad
ISBN: 9780799389746
Published: December 2018
Page Extent: 64
Format: Paperback
RRP 190.00

Vind uit! Kodering

Formats & Editions

Product Image
Paperback
About the book

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie! Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks: Wetenskap, Aarde, Kodering, Ingenieurswese, Haaie en Robotte.

About the Author

Ko-produksie met Dorling Kindersley

Ko-produksie met Dorling Kindersley

No biography available for this author.

More titles by this author

×