Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction, Adult
ISBN: 9781776352425
Published: June 2022
Imprint: Romanza
Page Extent: 208
Format: e-Book
RRP 95.00

Vry om lief te hê

Formats & Editions

Product Image
e-Book
About the book

Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ’n beroerde toestand en sy moet dringend ’n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?

About the Author

Alma Carstens

Alma Carstens

Alma en haar gesin het al oral in die wêreld gewoon en bly deesdae in Colombo. Sy hou haarself besig deur stories te skryf en soveel boeke as moontlik te lees.

Read more

More titles by this author

×