Penguin Random House South Africa

Categories: Children, Children 9-12 Years, Children's Non-Fiction, Klaskameraad, Local Non-Fiction, Afrikaans
ISBN: 9780637003513
Published: September 2023
Page Extent: 80
Format: Paperback
RRP 190.00

Werkboek

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

’n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite. Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as ‘n alles-in-een-werkboek.

About the Author

Corne Marais

Corne Marais

No biography available for this author.

Marida Myburgh

Marida Myburgh

No biography available for this author.

Rolien Viljoen

Rolien Viljoen

Rolien Viljoen hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7. Sy skryf al vir jare artikels in die Klasgids. Sy is een van die medeskrywers vir Aktiwtietsboek: Die klein boek van reeks en Werkboek: Op my planeet wat onlangs verskyn het.

Read more
×