Penguin Random House South Africa

Categories: Afrikaans, Fiction, Local Fiction, Romance, Teen
ISBN: 9780799355758
Published: May 2012
Page Extent: 160
Format: e-Book
RRP 195.00

Zita

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book
About the book

Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos, die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het – ’n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar daar is ’n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan
Dis die ding met haar pa …


Gratis elektronies studiegids beskikbaar.

About the Author

Anzil Kulsen

Anzil Kulsen

Anzil Kulsen is a well-known youth book author and literacy teacher from Upington. More than 20 000 copies of her début novel for teens, Zita, have been sold. She regularly publishes in magazines and is passionate about reading and children. Anzil Kulsen is ’n bekende jeugboekskrywer van Upington. Van haar debuutroman vir tieners, Zita, het meer as 20 000 boeke verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders.

Read more

More titles by this author

×